Teken aan

Wie's aanlyn?

No Users Online

Skreeu hier bietjie vir mekaar

Laaste Boodskap: 1 week, 4 dae gelede
  • Douwlina : Almal uitgeval vir hygroman? Ek gaan dit gebruik vir ander rede.
  • Douwlina : Almal uitgeval vir huygroman? Ek gaan dit gebruik vir ander rede.
  • Douwlina : Almal uitgeval vir huygroman? Ek gaan dit gebruik vir ander rede.
  • Douwlina : Almal uitgeval vir huygroman? Ek gaan dit gebruik vir ander rede.
  • Douwlina : Almal uitgeval vir huygroman? Ek gaan dit gebruik vir ander rede.
  • Douwlina : Almal uitgeval vir huygroman? Ek gaan dit gebruik vir ander rede.
  • Avigailtjie : hallo! Ja, ek wil graag weet waar my gedigte is...? ek kan hul nie vind en lees nie. Dankie en beste wense,
  • Avigailtjie : Hallo!
  • riaan : As dit die afgelop twee weke was, kan dit die SEACOM kabel wees, ek het persoonlik BAIE drama gehad om ENIGE websites oop te maak, weens spoed. Weet nie verseker of dit dit was nie, maar dis al wat ek kan dink.
  • www.novani. : Dit is lyk my n Grooot probleem om by enige afdelings in te kan gaan....maak net nie oop nie...is daar dalk tydelik n probleem!!

Jy moet eers aanteken voordat jy kan saamskreeu

Nuutste Kommentaar

Populêr

Wat's nuut?

Welkom almal PDF Print E-mail
User Rating: / 1
PoorBest 
Written by Riaan   
Maandag, 24 Maart 2008

Hi daar, en welkom by: Praat Afrikaans!

Hierdie webtuiste is bloot 'n plek waar Afrikaners lekker in hul eie taal kan kuier.  Daar is verskeie forums oor verskeie onderwerpe, so val weg en praat hoor!  Indien jy oor iets wil praat wat NIE daar gelys is nie, laat weet my, en ek voeg 'n nuwe forum in oor die onderwerp wat jy wil bespreek.

Afrikaans is tans die vinnigste-groeiende taal op die Internet!  WOO HOO!  Ek's lekker trots daarop, wat van jou!? (***)

Registreer! 

Daar is nog 'n huisvol dinge om te doen en lees op die werf, maar jy moet registreer om toegang te verkry daartoe.  Registrasie is gratis en oombliklik.  Word deel van ons werf se gebruikers en kuier tot die koeie huistoe kom!

Die webtuiste is nog splinternuut.  Dis eintlik nog 'n baba.  Help ons om dit vinnig te groei na 'n lekker bron vir Afrikaans deur jou tjommies, jou familie, jou tjommie se pêl, jou suster se vriend se niggie se oom se kind se beste buddy en elke anner jan-rap en sy maat te nooi om hier te kom kuier!

Geniet die "site"!

(***)Hierdie is nog hoorsê op dié stadium.  As iemand my kan help om statistieke op te spoor ter stawing hiervan, asb. doen so en vonkpos my.

Comments
Search
Only registered users can write comments!
Verster   |Registered |2008-05-26 10:26:36
avatar Nice site Riaan! Kudos bra. Ek sal gereeld kom inloer en bydra.
riaan   |SAdministrator |2008-05-27 07:41:01
avatar Dankie...

Hoop om nog baie van jou te hoor Verster.

3.20 Copyright (C) 2007 Alain Georgette / Copyright (C) 2006 Frantisek Hliva. All rights reserved."

Last Updated ( Woensdag, 08 April 2009 )
 
< Prev

Beveel ons aan by jou Sosiale netwerk


RedditDel.icio.usGet more widgets at VivoCiti.comDiggGoogleHuggReddot@eShiok!LiveFacebookSlashdotNetscapeTechnoratiStumbleUponSpurlWistsSimpyNewsvineBlinklistFurlFarkBlogmarksYahooSmarkingNetvouzShadowsRawSugarMa.gnoliaPlugIMSquidooco.mmentsBlogMemesFeedMeLinksBlinkBitsTailranklinkaGoGo
Module is designed by http://www.vivociti.com

Teken in op ons RSS kanaal

Statistieke

Members: 600
News: 130
Web Links: 0

Meningspeilings

Gaan die Bokke wen op Ellispark ook, en onoorwonne uit die reeks tree?