Teken aan

Wie's aanlyn?

No Users Online

Skreeu hier bietjie vir mekaar

Laaste Boodskap: 1 week, 4 dae gelede
  • Douwlina : Almal uitgeval vir hygroman? Ek gaan dit gebruik vir ander rede.
  • Douwlina : Almal uitgeval vir huygroman? Ek gaan dit gebruik vir ander rede.
  • Douwlina : Almal uitgeval vir huygroman? Ek gaan dit gebruik vir ander rede.
  • Douwlina : Almal uitgeval vir huygroman? Ek gaan dit gebruik vir ander rede.
  • Douwlina : Almal uitgeval vir huygroman? Ek gaan dit gebruik vir ander rede.
  • Douwlina : Almal uitgeval vir huygroman? Ek gaan dit gebruik vir ander rede.
  • Avigailtjie : hallo! Ja, ek wil graag weet waar my gedigte is...? ek kan hul nie vind en lees nie. Dankie en beste wense,
  • Avigailtjie : Hallo!
  • riaan : As dit die afgelop twee weke was, kan dit die SEACOM kabel wees, ek het persoonlik BAIE drama gehad om ENIGE websites oop te maak, weens spoed. Weet nie verseker of dit dit was nie, maar dis al wat ek kan dink.
  • www.novani. : Dit is lyk my n Grooot probleem om by enige afdelings in te kan gaan....maak net nie oop nie...is daar dalk tydelik n probleem!!

Jy moet eers aanteken voordat jy kan saamskreeu

Nuutste Kommentaar


Piano%20by%20Riaan
Quantcast
Advertensieflitse
Google Search
Google

Populêr

Wat's nuut?

Musiekvideo PDF Print E-mail
User Rating: / 0
PoorBest 
Written by Riaan Eloff   
Dinsdag, 23 Junie 2009

My nuwe musiekvideo is vandag gelaai op Youtube!  Lees meer om die hele video hier op die werf te sien.

Ek is so opgewonde ek kan my lag nie hou nie!  Woo Hoo!

Dit het nogal 'n ruk geneem om die video klaar te kry, en toe sukkel onsso met die verwisseling van bedieners.  Dit alles het bygedra daartoe dat dit nou eers opgelaai is op Youtube.  Hoe dit ookal sy, ek is net bly dit is nou beskikbaar, so nooi asseblief gerus jou vriende en familie om daarna te kyk, en as jy, of hulle, daarvan hou, koop die musiek aanlyn by http://www.piano-by-riaan.co.za

Hier is die video:

Comments
Search
Only registered users can write comments!

3.20 Copyright (C) 2007 Alain Georgette / Copyright (C) 2006 Frantisek Hliva. All rights reserved."

Last Updated ( Dinsdag, 23 Junie 2009 )
 
< Prev   Next >

Beveel ons aan by jou Sosiale netwerk


RedditDel.icio.usGet more widgets at VivoCiti.comDiggGoogleHuggReddot@eShiok!LiveFacebookSlashdotNetscapeTechnoratiStumbleUponSpurlWistsSimpyNewsvineBlinklistFurlFarkBlogmarksYahooSmarkingNetvouzShadowsRawSugarMa.gnoliaPlugIMSquidooco.mmentsBlogMemesFeedMeLinksBlinkBitsTailranklinkaGoGo
Module is designed by http://www.vivociti.com

Teken in op ons RSS kanaal

Statistieke

Members: 600
News: 130
Web Links: 0

Meningspeilings

Gaan die Bokke wen op Ellispark ook, en onoorwonne uit die reeks tree?