Wie's aanlyn?

No Users Online

Skreeu hier bietjie vir mekaar

Laaste Boodskap: 1 week, 4 dae gelede
  • Douwlina : Almal uitgeval vir hygroman? Ek gaan dit gebruik vir ander rede.
  • Douwlina : Almal uitgeval vir huygroman? Ek gaan dit gebruik vir ander rede.
  • Douwlina : Almal uitgeval vir huygroman? Ek gaan dit gebruik vir ander rede.
  • Douwlina : Almal uitgeval vir huygroman? Ek gaan dit gebruik vir ander rede.
  • Douwlina : Almal uitgeval vir huygroman? Ek gaan dit gebruik vir ander rede.
  • Douwlina : Almal uitgeval vir huygroman? Ek gaan dit gebruik vir ander rede.
  • Avigailtjie : hallo! Ja, ek wil graag weet waar my gedigte is...? ek kan hul nie vind en lees nie. Dankie en beste wense,
  • Avigailtjie : Hallo!
  • riaan : As dit die afgelop twee weke was, kan dit die SEACOM kabel wees, ek het persoonlik BAIE drama gehad om ENIGE websites oop te maak, weens spoed. Weet nie verseker of dit dit was nie, maar dis al wat ek kan dink.
  • www.novani. : Dit is lyk my n Grooot probleem om by enige afdelings in te kan gaan....maak net nie oop nie...is daar dalk tydelik n probleem!!

Jy moet eers aanteken voordat jy kan saamskreeu

n HARTSEER SAAK PDF Print E-mail
User Rating: / 1
PoorBest 
Written by MORNE SAUNDERS   
Dinsdag, 08 Julie 2008
MY VRAAG IS VAN JONGS AF GEWEES, HOEKOM TREF DIE SLEGTE OMSTANDIGHEDE ONS VOLK ? HOEKOM IS ONS MOEDERTAAL IN GEDRANG? HOEKOM WORD ONS AAN DIE RES VAL DIE WERELD AS n SLEGTE NASIE UITGEMAAK ? HOEKOM IS DAAR SOVEEL VERSKILLENDE KERK GROEPE ? HOEKOM WORD ONS GESKIEDENIS TOEGESMEER MET LEUNS ? HOEKOM IS ONS KINDERS ONDER SKOOLDRANG BESIG OM HUL KULTUUR TE VERLOOR EN N EEN NASIE KULTUUR AAN TE NEEM ? HOEKOM WORD ONS GODSDIENS SAAM  MET  DIE  POLITIEK  VERANDER ?
Comments
Search
Only registered users can write comments!
Marnus64  - jy kan n verskil maak . . .   |Registered |2008-09-17 09:43:37
avatar Ons almal kan n verskil maak, lees my blog.
Kruisnet  - 'n Hartseer saak   |Registered |2010-01-12 05:30:03
avatar Daar is nie veel ruimte hier om op al jou vrae te antwoord nie, maar as ek een woord mag gebruik waarmee dit te doen het, is dit "GLOBALISERING". Ek het in my PhD-navorsing oor 'n gemeenskapsgerigte tiener- en gesinsbediening ie**** hieroor moes lees. Indien jy meer wil weet oor al jou vrae, stuur vir my 'n e-pos, dan kan ons verder gesels.

3.20 Copyright (C) 2007 Alain Georgette / Copyright (C) 2006 Frantisek Hliva. All rights reserved."

 
< Prev   Next >

Beveel ons aan by jou Sosiale netwerk


RedditDel.icio.usGet more widgets at VivoCiti.comDiggGoogleHuggReddot@eShiok!LiveFacebookSlashdotNetscapeTechnoratiStumbleUponSpurlWistsSimpyNewsvineBlinklistFurlFarkBlogmarksYahooSmarkingNetvouzShadowsRawSugarMa.gnoliaPlugIMSquidooco.mmentsBlogMemesFeedMeLinksBlinkBitsTailranklinkaGoGo
Module is designed by http://www.vivociti.com

Teken in op ons RSS kanaal

Statistieke

Members: 600
News: 130
Web Links: 0

Meningspeilings

Gaan die Bokke wen op Ellispark ook, en onoorwonne uit die reeks tree?