Ondersteun Asseblief
| Hoe om 'n hartaanval te vermy |
|
|
|
| Written by Riaan Eloff | |||||||||||||||||||||||||
| Maandag, 21 Julie 2008 | |||||||||||||||||||||||||
|
Ons mense eet "on the run", ons eet "junk food", ons besoedel die aarde. Hoe vermy jy 'n hartaanval? Hieronder 'n detail uiteensetting van 'n studie in verskillende areas, sowel as onder verskeie geografiese gebiede en bevolkingsgroepe met VERSTOMMENDE feite oor hoe om'n hartaanval te vermy in ons moderne samelewing. Die studie vergelyk die voorkoms van hartaanvalle by die Britte teenoor verskeie ander bevolkingsgroepe en geografiese areas. Hier is dit.
Studieresultate
Gevolgtrekking:Blykbaar is dit wanneer jy Engels praat dat jy vinnig aan 'n hartaanval sal doodgaan! Dus: eet wat jy wil, maar PRAAT AFRIKAANS!
Only registered users can write comments!
Powered by !JoomlaComment 3.20
3.20 Copyright (C) 2007 Alain Georgette / Copyright (C) 2006 Frantisek Hliva. All rights reserved." |
|||||||||||||||||||||||||
| Last Updated ( Maandag, 21 Julie 2008 ) | |||||||||||||||||||||||||

































Xavier teug rustig aan sy koffie hier...
Xavier sien eerste die pragtige saalp...
Xavier sien aan die stofwolk toe sy w...
Xavier is nie seker wat hy verwag het...
Daar is nie veel ruimte hier om op al...
Die vendusie is reeds in volle swang ...
Die vendusie is reeds in volle swang ...