Teken aan

Wie's aanlyn?

No Users Online

Skreeu hier bietjie vir mekaar

Laaste Boodskap: 1 week, 4 dae gelede
  • Douwlina : Almal uitgeval vir hygroman? Ek gaan dit gebruik vir ander rede.
  • Douwlina : Almal uitgeval vir huygroman? Ek gaan dit gebruik vir ander rede.
  • Douwlina : Almal uitgeval vir huygroman? Ek gaan dit gebruik vir ander rede.
  • Douwlina : Almal uitgeval vir huygroman? Ek gaan dit gebruik vir ander rede.
  • Douwlina : Almal uitgeval vir huygroman? Ek gaan dit gebruik vir ander rede.
  • Douwlina : Almal uitgeval vir huygroman? Ek gaan dit gebruik vir ander rede.
  • Avigailtjie : hallo! Ja, ek wil graag weet waar my gedigte is...? ek kan hul nie vind en lees nie. Dankie en beste wense,
  • Avigailtjie : Hallo!
  • riaan : As dit die afgelop twee weke was, kan dit die SEACOM kabel wees, ek het persoonlik BAIE drama gehad om ENIGE websites oop te maak, weens spoed. Weet nie verseker of dit dit was nie, maar dis al wat ek kan dink.
  • www.novani. : Dit is lyk my n Grooot probleem om by enige afdelings in te kan gaan....maak net nie oop nie...is daar dalk tydelik n probleem!!

Jy moet eers aanteken voordat jy kan saamskreeu

Nuutste Kommentaar


Piano%20by%20Riaan
Quantcast
Advertensieflitse
Google Search
Google

Populêr

Wat's nuut?

Welkom almal PDF Print E-mail
User Rating: / 1
Algemeen - Welkom
Written by Riaan   
Maandag, 24 Maart 2008

Hi daar, en welkom by: Praat Afrikaans!

Hierdie webtuiste is bloot 'n plek waar Afrikaners lekker in hul eie taal kan kuier.  Daar is verskeie forums oor verskeie onderwerpe, so val weg en praat hoor!  Indien jy oor iets wil praat wat NIE daar gelys is nie, laat weet my, en ek voeg 'n nuwe forum in oor die onderwerp wat jy wil bespreek.

Afrikaans is tans die vinnigste-groeiende taal op die Internet!  WOO HOO!  Ek's lekker trots daarop, wat van jou!? (***)

Registreer! 

Daar is nog 'n huisvol dinge om te doen en lees op die werf, maar jy moet registreer om toegang te verkry daartoe.  Registrasie is gratis en oombliklik.  Word deel van ons werf se gebruikers en kuier tot die koeie huistoe kom!

Die webtuiste is nog splinternuut.  Dis eintlik nog 'n baba.  Help ons om dit vinnig te groei na 'n lekker bron vir Afrikaans deur jou tjommies, jou familie, jou tjommie se pêl, jou suster se vriend se niggie se oom se kind se beste buddy en elke anner jan-rap en sy maat te nooi om hier te kom kuier!

Geniet die "site"!

(***)Hierdie is nog hoorsê op dié stadium.  As iemand my kan help om statistieke op te spoor ter stawing hiervan, asb. doen so en vonkpos my.

Last Updated ( Woensdag, 08 April 2009 )
 
Afrikaans uit skole en universiteite?! PDF Print E-mail
User Rating: / 0
Algemeen - Witwarm Onderwerpe
Written by Riaan Eloff   
Vrydag, 27 Augustus 2010

Daar is oral sprake en fluisteringe oor Afrikaans wat moontlik kan verdwyn uit ons skole en universiteite.  Wynand Burger en 'n vriendin het 'n liedjie geskryf oor Afrikaans - ons taal - en dit is gratis hier beskikbaar.

http://music.burst-dev.com/download.php?id=1664252

 
Nog oulike Afrikaanse werwe PDF Print E-mail
User Rating: / 1
Algemeen - Ander Afrikaners
Written by Riaan Eloff   
Woensdag, 13 Januarie 2010
Hi daar, hier is nog Afrikaanse werwe om te besoek.  Hulle het 'n vonkpos aan my gestuur en gevra dat ek julle bietjie van hulle vertel.  Dis skakels is in die res van die artikel hieronder ingesluit.
Read more...
 
Hygroman 1 PDF Print E-mail
User Rating: / 1
Kunste - Prosatekste
Written by Riaan Eloff   
Woensdag, 16 Desember 2009

Hier is waar ons ons tweede prosateks op Praat Afrikaans gaan aanpak.  Die vorige een het baie lekker gewerk, 'n paar probleempies opgelewer in die begin, maar uiteindelik baie goed gevorder.  Sien gerus die detail hieronder vir instruksies en voorstelle.

 

Last Updated ( Woensdag, 13 Januarie 2010 )
Read more...
 
Is HOLTON & ASSOCIATES net bloot slapgat "playground-bullies"? PDF Print E-mail
User Rating: / 3
Algemeen - Witwarm Onderwerpe
Written by Riaan Eloff   
Woensdag, 11 November 2009

Hi ouens, ai tog, dat ons nou so 'n hartseer storie hier moet publiseer!  Maar, die feit is, ek is gebind aan my woord, en het 'n verantwoordelikheid teenoor julle as publiek om dit hier te publiseer.  Dit is 'n ervaring met 'n firma by name HOLTON AND ASSOCIATES, wat die verspreiders van BITDEFENDER in Suid Afrika is, en die feit dat my ervaring met hulle my laat om hul integriteit, eerlikheid en deursigtigheid so ver in twyfel te trek dat ek dit nie meer kan sien nie!

 

Read more...
 

Beveel ons aan by jou Sosiale netwerk


RedditDel.icio.usGet more widgets at VivoCiti.comDiggGoogleHuggReddot@eShiok!LiveFacebookSlashdotNetscapeTechnoratiStumbleUponSpurlWistsSimpyNewsvineBlinklistFurlFarkBlogmarksYahooSmarkingNetvouzShadowsRawSugarMa.gnoliaPlugIMSquidooco.mmentsBlogMemesFeedMeLinksBlinkBitsTailranklinkaGoGo
Module is designed by http://www.vivociti.com

Teken in op ons RSS kanaal

Statistieke

Members: 600
News: 130
Web Links: 0

Meningspeilings

Gaan die Bokke wen op Ellispark ook, en onoorwonne uit die reeks tree?