Teken Aan

Facebook

 
Banner
Welcome, Guest
Please Login or Register.    Lost Password?

LEES HIER VOORDAT JY PLAK
(1 viewing) (1) Guest
Go to bottomPage: 1
TOPIC: LEES HIER VOORDAT JY PLAK
#351
LEES HIER VOORDAT JY PLAK 8 Years, 8 Months ago Karma: 2
Hi almal, hier kan jy sê wat jou beroep is, en/of wat dit is wat jy doen, en werkgewers kan jou inligting sien en jou kontak.

Wees tog duidelik en deeglik, vir jou eie onthalwe. Maak seker jy't 'n kontaknommer en vonkposadres ook in die pos wat jy plak.

Hou in gedagte dat mense wat opsoek is na werk moet hier plak. Daar is 'n ander plek waar wergewers wat opsoek is na werkers kan plak.

WEES VERSEKER: As jy besighede en ander tipe dienste hier adverteer is jy in die moeilikheid! Daar is ander plekke op die Boeremark waar jy jou besigheid se dienste kan adverteer. Hou ook in gedagte dat indien jy my kontak by admin@praat-afrikaans.co.za kan jy ook advertensies koop op die werf se voorblad en ander blaaie. Op dié manier kry jou besigheid blootstelling, en jy ondersteun ons taal en ons werf.
riaan
Administrator
Posts: 82
graphgraph
User Offline Click here to see the profile of this user
Gender: Male Birthday: 12/12
The administrator has disabled public write access.
 
Go to topPage: 1
Moderators: riaan, Andriesa
 

HootSuite: Social Media Dashboard

Kry HOOTSUITE nou vir al jou sosiale behoeftes!
  • 30 Dae gratis toetstydperk van die "PRO" weergawe
  • Skeduleer en outomatiseer honderde boodskappe / plasings oor talle sosiale netwerke
  • Plaas gelyktydig na al jou sosiale netwerke, met een knoppie
  • Voeg tot 9 spanlede by tot jou rekening

Wie's nou aanlyn?

Geen