| Musiekvideo |
| Written by Riaan Eloff | ||||||
| Dinsdag, 23 Junie 2009 | ||||||
|
My nuwe musiekvideo is vandag gelaai op Youtube! Lees meer om die hele video hier op die werf te sien. Ek is so opgewonde ek kan my lag nie hou nie! Woo Hoo! Dit het nogal 'n ruk geneem om die video klaar te kry, en toe sukkel onsso met die verwisseling van bedieners. Dit alles het bygedra daartoe dat dit nou eers opgelaai is op Youtube. Hoe dit ookal sy, ek is net bly dit is nou beskikbaar, so nooi asseblief gerus jou vriende en familie om daarna te kyk, en as jy, of hulle, daarvan hou, koop die musiek aanlyn by http://www.piano-by-riaan.co.za Hier is die video:
Only registered users can write comments!
Powered by !JoomlaComment 3.20
3.20 Copyright (C) 2007 Alain Georgette / Copyright (C) 2006 Frantisek Hliva. All rights reserved." |
||||||
| Last Updated ( Dinsdag, 23 Junie 2009 ) | ||||||